DAGBOEK VAN 'N PERDMAL MEISIEKIND BOEK 2 PONIEKLUB-AVONTURE de
Ficha técnica
- DAGBOEK VAN 'N PERDMAL MEISIEKIND BOEK 2 PONIEKLUB-AVONTURE
- Idioma: EUSKERA
- Formatos: Pdf, ePub, MOBI, FB2
- ISBN: 9781507126677
- Editorial: KC GLOBAL ENTERPRISES PTY LTD
Descargas de libros electrónicos completos gratis DAGBOEK VAN 'N PERDMAL MEISIEKIND BOEK 2 PONIEKLUB-AVONTURE
Overview
Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.
“Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets… van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.
Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.
Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.”
“Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”
Pdf Recomendados: {pdf download} BTOOOM!, Vol. 26: Light Friendship Version site, Download PDF The Gilded Ones download pdf, Download Pdf Petit Futé Jordanie site, Download Pdf the New David Espinoza link, DOWNLOAD [PDF] {EPUB} Hope Matters: Why Changing the Way We Think Is Critical to Solving the Environmental Crisis download link,
0コメント